Piet Smit Optredesooreenkoms

Ons wil graag 'n PIET SMIT optrede bespreek.

Invalid Input

Invalid Input

Invalid Input

Invalid Input

Invalid Input

Invalid Input

(Verskaf asb drie datums in volgorde van voorkeur)

Invalid Input

Invalid Input

FINANSIES :
Ons vertrou die Here vir ons inkomste en vra nie 'n vasgestelde fooi nie. Ons versoek dus die Kerk/Instansie om te bid oor die bedrag en te gee soos die Heilige Gees u lei. 'n Billike bedrag wat u kan bekostig sal voldoende wees.
Bankbesonderhede - Indien 'n elektroniese oorplasing (EFT) gedoen word :
Piet Smit Musiekbediening
ABSA - Woodlands tak
Tjekrekening # : 3490 142 826

BEMARKINGSPLAKKATE :
Daar is verskeie opsies van elektroniese plakkate beskikbaar hier op my webwerf. Klik op die skakel/foto "PLAKKATE - Aflaaibaar" - op die hoofblad. U kan enige van die JPG foto's gratis aflaai en op papier uitdruk in A4, A3 of selfs A2 grootte.

Daar is ook 'n paar kleiner, algemene foto'tjies vir gebruik in die sosiale media. Laai die geskikte JPG file af, voeg die detail van PLEK, DATUM & TYD as 'n nota by en stuur dit dan per WhatsApp vir gebruikers van slimfone & tablets op die gemeente se poslys.

Ons kan ook vir u A2 grootte, papierplakkate verskaf teen R10 per plakkaat. As ons dit moet pos, is daar 'n bykomende koste van om en by R60 vir die koerierdiens. Skakel ons asb direk om papierplakkate te bestel. 012 993 4240

PERSOONLIKE VERSOEKE
Verblyf : Indien Piet moet oorslaap, vóór of ná 'n optrede, is dit die veronderstelling dat die Kerk/Instansie oornagverblyf in 'n gastehuis sal voorsien - met 'n ligte aandete en ontbyt ingesluit. Indien daar nie verblyf in 'n gastehuis beskikbaar is nie, moet u asb telefonies alternatiewe reëlings met ons tref.
(Bel asb vir Piet of Elmarie by 012 993 4240)
Voorsien ook asb die volgende inligting vir die gastehuis
Invalid Input

Invalid Input

Invalid Input

Invalid Input

Invalid Input

Noord en Suid

HULP BY DIE OPTREDE :
* Sorg asb dat die Kerk/Saal oopgesluit en toeganklik is 90 minute voor die aanvang van die optrede - vir die opstel van die klanktoerusting.
* Dit sal waardeer word as daar twee manspersone of hoërskoolseuns beskikbaar is 90 minute voor die aanvang van die optrede om vir 10 minute te help met die aflaai van die klanktoerusting. Hulp met die oppak en inpak van die klank, na die optrede, sal ook baie waardeer word.
* Dit sal waardeer word as daar twee dames beskikbaar is voor en na die optrede en tydens pouse om te help met die verkoop van Piet se CDs. 'n Tafel vir die CDs sal ook baie waardeer word.

KOS, EETGOED EN DRINKGOED :
* Een 500ml botteltjie stil water, tydens die optrede, sal baie waardeer word.
* 'n Koppie tee 60 minute voor die aanvang sal baie waardeer word.
* Piet het geen voorskrifte of afkeure t.o.v. kos nie. Maar : Vermy asb, ten alle koste, KNOFFEL of enige kos of eetgoed wat 'n mens se MOND BRAND

Anti Spam Filter
Refresh Invalid Input

This website is protected by copyright and trademark laws under R.S.A and International law.
All Rights Reserved | Piet Smit - Site Designed & Maintained by CybrDNA.CO.ZA
Contact Detail: +27 (0)82 579 2759 | Email us: