PIET SMIT
Akrielskilderye en Houtskooltekeninge


Piet by kunswerk small

Ek het 'n paar jaar gelede ingeskryf by
Salome Prinsloo se kunsskool hier in Pretoria
en begin teken en skilder. 'n Klompie voorbeelde
van my kunswerke is hieronder te siene.

Sekere van die kunswerke is wel te koop.
Indien jy belang stel om van die kunswerke te koop,
(of 'n seildoek afdrukke daarvan) bel my of my vrou
asb direk vir pryse en meer inligting.

Piet Smit -
082 579 2759
Elmarie Smit -
012 993 4240

Some of the artworks below are for sale.
If you are interested in buying some of the artworks,
(or canvas-print copies) please phone me or my wife
direct for prices and more information.



*****************

SKILDERYE in AKRIEL


Arend - Jesaja 40:31

Hulle wat op die Here vertrou, kry nuwe krag.
Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word
nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.
Jesaja 40 : 31


Visarend small




*******

Viool

Viool




*******

Vlakvark gesin

Ek en my huis - ons sal die Here dien

Vlakvarkies




*******

Mossies

Is twee mossies nie vir 'n sent te koop nie ?
En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder
die wil van julle Vader nie. Van julle is selfs die hare
op julle kop almal getel. Moet dan nie bang wees nie.
Julle is meer werd as baie mossies. (Mattheus 10:29)


Mossies




*******

OerangOetang ma en kind

Oh Lord my God - When I in awsome wonder
consider all the works Thy hands have made


Oerang Oetang




*******

Meerkat

Ek het wagte op jou mure uitgesit Jerusalem - Jes. 62:6

Meerkat




*******


Jesaja 40 : 12 - 31

Surrealistiese blik op die aarde in die ruimte
Surrealistic vision of earth in space

Jesaja 40-12 - 31




*******

KOSMOSSIES


Kosmos 01




*******

DOLFYN - Ma & Kind


Dolfyne 01





********************************

TEKENINGE in HOUTSKOOL


Wingerdloot

'n Visuele uitbeelding van een van my liedjies.
Eers moet ons toelaat dat die Here ons snoei.
Daarna sal die nuwe groei kom en uiteindelik
sal ons goeie vrug dra vir Hom.


Wingerdloot small

Kunswerk grootte - 1500mm x 500mm



**************


Zebra - Gesig

Zebra small






Koedoe - Gesig

Koedoe small







Waterbok - Gesig

Waterbok small







Olifant - Gesig

Olifant




*******

Luiperd - Gesig

Luiperd gesig




*******

Leeu - Gesig

Leeu houtskool 002




*******

Buffel - Gesig


Buffel




*******

Renoster - Gesig

Renoster




*******


Leeu - Halflyf

Leeu houtskool 001




*******


Luiperd - staande

Luiperd small




*******

Olifantbul - staande

Olifantbul




*******

Njalas by die water

Njalas by die water small




*******

Kameelperdjie

Kameelperdjie




*******

Mossies - Houtskool & Pastel

Mossies - Houtskool




********************************


My begeerte is dat my kunswerke nie net
aangenaam sal wees vir die oog nie, maar dat dit
beslis ook tot die hart sal spreek. Ek wil in die
toekoms my onderwerpe só kies dat elkeen wat
na my kunswerke kyk, bewus sal word van die
grootsheid, liefde en eindelose genade van die Here.

As jy een van my kunswerke sou koop, ondersteun jy
my in my bediening en maak jy dit vir my moontlik om
by meer plekke waar daar nood is, gratis op te tree.

Ek vertrou ook dat die Heilige Gees jou deur my beskeie
prentjies, met liefde sal bedien.



*******