Miskien nie so algemeen bekend nie - maar ek is ook grootliks betrokke by die maak van TV programme sowel as die skryf van Draaiboeke vir Christelike Films.



TV


Tussen Februarie en September 2012 was ek betrokke - saam met Everland Productions - by die kamera-werk en die opneem van die klankbaan van die reeks :


Woef & Kie

WoefenKie

waarvan 26 episodes op KykNet uitgesaai is.

Die reeks was ’n opvolg van die eerste reeks : WOEF - waar ons gekyk het na die verskeie honderasse in ons land.

In
Woef & Kie het ons ook katte - en ook ’n paar ander interessante troeteldiere - ingesluit.


Klik hier vir die skakel na : WOEF & KIE - Facebook

Klik hier vir ’n skakel na : EVERLAND PRODUCTIONS



Guitar


STOFPAD LANGS

stofpad_gal_ep4_a

Hierdie reeks het in 13 episodes ’n epiese perdetog beskryf waarin sendeling BARRIE BURGER vanaf Kaapstad Tafelberg tot by die Pretoria Voortrekkermonument gereis het met sy perd Queen.

Die tog het meer as drie maande geduur. Everland Productions het die heelpad, teen stapspoed, met hulle kameras saamgery, die hele tog verfilm en daarna die reeks vervaardig.

Ek was betrokke by die opneem en redigering van die klankbaan en het ook die agtergrond-kommentaar stemwerk gedoen.



Guitar



FILMS

Angus Buchan’s

Ordinary People

OP2


This film tells the true story of evangelist Angus Buchan and his Mighty Men Conferences that are attended by more than 200 000 men at a time. It gives an account of his own heart attack suffered on stage while preaching - as well as the testimonies of three ordinary men whose lives were changed radically by the Holy Spirit while attending the 2009 conference.

The film was manufactured by ‘FC Hamman Films International’.
It featured on the South African Film Circuit in late 2012.

I was privileged to have co-written the Film Script with FC Hamman.

FC Hamman



Click here for the official : MOVIE POSTER


Click here for : ORDINARY PEOPLE - FaceBook


Click here for : ORDINARY PEOPLE - Wikipedia


Click here for : FC Hamman Films International official web site.




Guitar