Terug na TUISBLAD

Back to HOME PAGE

SKILDERYE en HOUTSKOOLSKETSE

PAINTINGS and CHARCOAL DRAWINGS

Voordat ek voltyds begin sing het, meer as 30 jaar gelede, was ek 'n Tegniese Handelskunstenaar. Deur al die jare in die bediening het ek geweet dat ek eendag nog sou wou skilder. 'n Paar jaar gelede het ek 'n klompie skilderlesse geneem en begin om my droom te verwesenlik.


Ek deel graag van my werk hieronder .....


Seildoek-afdrukke van die meeste van hierdie kunswerke is te koop teen baie billike pryse. Ek verkoop dit om my bediening finansieël te ondersteun. Per uitsondering doen ek ook opdragwerk - veral in houtskool - indien u 'n oorspronklike skildery of tekening verkies.


Laat weet asb per e-pos indien u belangstel :

Before I started singing full time, more than 30 years ago, I used to be a Technical Commercial Artist. Through all the years in ministry I always knew that I would still want to paint someday. A few years ago I took a few painting lessons and  started realising my dream.


I gladly share some of my work below .....


Canvas prints of most of these artworks are for sale at very reasonable prices. I am selling these to support my ministry financially. By exception, I also do commissions - especially in charcoal - just in case you would prefer an original painting.


Please e-mail me if you are interested :

 psmusiek@gmail.com

Olieverfskilderye :

Oil paintings :

Vorige

Previous

Volgende

Next

Houtskoolsketse :

Charcoal drawings :

Vorige

Previous

Volgende

Next

Terug na TUISBLAD

Back to HOME PAGE