Terug na TUISBLAD

Back to HOME PAGE

Piet Smit - AANLYN KUNSGALLERY

Piet Smit - ONLINE ART GALLERY

Die skilderye hieronder is te koop teen die pryse soos aangedui. Indien jy belangstel, stuur asb vir my 'n e-pos, met die titel van die betrokke skildery, na :

The paintings below are for sale at the prices as indicated. If you are interested, please send me an e-mail, with the title of the specific painting, to :

 psmusiek@gmail.com

Onthou net asb dat daar net een oorspronklike kopie van elke kunswerk beskikbaar is en dat enige skildery, enige tyd kan verkoop. As jy dus belangstel, beveel ek aan dat jy my so gou as moontlik kontak. 


Ek wil ook aanbeveel dat jy moeite doen om eers die kunswerke 'oog-tot-oog' te beoordeel voor jy 'n besluit neem. Die foto's laat nie altyd reg geskied aan die kleur en tekstuur nie - en is soms ook misleidend t.o.v. die skaal of grootte van die kunswerke.

Please just remember that there is only one original copy available of each artwork and any painting can sell at any time. Therefore, if you are interested, I advise that you contact me as soon as possible.


I want to recommend that you make an effort to judge the artworks 'eye-to-eye' before making a decision. The photographs don't always do justice to the colour and texture - and can sometimes also be a bit misleading as far as the scale and size of the works are concerned.

Skilderbord op 'n 40mm diep houtraam. Kan geraam word maar kan ook nét so gehang & vertoon word.


Beskrywing : Olieverf op seildoek.

Painter's Canvas board on a 40mm deep wooden frame. Can be framed but can also be hung & displayed as is.


Description : Oil paint on canvas.

#06 - Verkleurmannetjie / Chameleon

90cm x 30cm

R8 500

Skilderbord op 'n 40mm diep houtraam. Kan geraam word maar kan ook nét so gehang & vertoon word.


Beskrywing : Olieverf op seildoek.

Painter's Canvas board on a 40mm deep wooden frame. Can be framed but can also be hung & displayed as is.


Description : Oil paint on canvas.

#05 - ETOSHA OLIFANT / ELEPHANT

120cm x 60cm

R18 500

Skilderdoek gespan oor 'n 50mm diep houtraam. Kan nét so gehang & vertoon word.


Beskrywing : Olieverf op seildoek.

Painter's Canvas stretched over a 50mm deep wooden frame. Can be hung & displayed as is.


Description : Oil paint on canvas.

#04 - GEMSBOKKE / ORYXES

90cm x 60cm

R10 500

Geraam in Mat-swart.


Beskrywing : Olieverf op seildoek.


Teksvers ingesluit :

Matt 11: 28 - Kom na My toe, almal wat moeg en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee.

Framed in Matt-black.


Description : Oil paint on canvas.


Bible verse Matthew 11: 28 included in Afrikaans 

#02 - BOBBEJAANTJIE / BABY BABOON

30cm x 40cm

R4 500

Terug na TUISBLAD

Back to HOME PAGE